1976…Ek is ‘n sucker

1976…Ek is ‘n sucker

sê ek terwyl ek suig
aan die super 7 roomys

ek is ‘n sucker sê ek
terwyl ek suig aan my camel

ek is ‘n sucker sê ek
en light my zol

ek is ‘n sucker sê ek
en snuif die strepies

ek is ‘n sucker sê ek
en snuif die strepies

ek is ‘n sucker sê ek
en gaan crack

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz