1978…n liefdes melodie 1978…n liefdes melodie May 13, 2009 Jou slanke vingers gly oor die skitter klawers jou vingerpunte lig die note wat afgly en reis op die wind soet liefdeswoorde meng met die vrolike note my oor die gehoor my polsend hart wag ongeduldig op jou polsende vingers Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!