1979…Die ete 1979…Die ete May 13, 2009 Hy het die dis met lis bestel die sterk jong wyn by die glas bestel sy was honger en lus sy het gesmul aan die vrug die blink rooi appel die groen sag vy die soetste pruim kon sy nie weerstaan sy het gesmul toe het hy gesmul Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!