1982…Die telraam

1982…Die telraam

Vader tyd flip
die albasters

vasgevang aan
die draad van tyd

beweeg ons
vorentoe

altyd , blytyd ,seertyd
oogkyk, die draadpad

strek eindeloos
ek kyk vorentoe

kan net tot by
die gat van die

volgende albaster sien
Vader tyd

Vader tyd

wys my tog

die volgende

albaster

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz