1992…Eens verlep

1992…Eens verlep

op die droë sandland
het ek jou gevind
verlep en amper vrek

ek het jou wortel en tak
uitgepluk

en in die tuin geplant
jou liefde
en water gegee

jou ranklyf
het vrug gedra

jou blom het ek geruik
jou rooi vrug
gesmul

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz