1995…Die voorstel

1995…Die voorstel

Jy was die een
wat voorgestel het
ons moet sommer
in my kantoor

terwyl ons office paartie

jy moes my vertel het
daar is n kamera

daarom was almal so stil
toe ons instap

wie het
die replay gedruk

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz