ons verf mekaar
groen geel rooi en swart
lyfkuns,lyfkus
eroties geskilder
aanloklik die vrug
die peer smaak
na appelkoos
die waatlemoen
smaak na naartjie
die aand het ons
die vrugte
van ons verbeelding
gevreet
die verf
het ons gebere
vir n nuwe begin
Leave a Reply
Be the First to Comment!