330) roekeloos dronk
Hulle was baie dronk daardie aand, hy nagmerrie nog steeds daaroor. Hulle het na die posh bar in goudstraat gegaan, daar waar die geldmense rondhang. Hy was ’n baie aantreklike jongman, die mooi blonde meisie het vir hom geglimlag. Na nog ’n paar happe kon hy homself nie keer nie en volg haar na die …
334) I love you lekker
I love you not, die ou lekker lekkergoed lek speletjie ek lek jy lek ons praat nie ons lek die woorde los die hartvorm rond na elke lek verskyn ’n nuwe woord ek begeer jy begeer beheer die begeer deurgelek deurbraak vrye liefde kondoom Liked it? Share it please …
328) as jy jonk is
as jy jonk is kan jy speel in die bondel, die harte weet nie van seer van hartseer nie eers later loop jy baie van die gewondes raak die seer is groot as jy nog ouer is loop jy alleen op die steil bergpaadjie, jy gaan niemand ontmoet nie niemand loop bergaf na die slagveld …
323) waarom dors
ons het geselskap meisies bestel, hulle het gekom ons dors geles hulle het weer gekom ons het hulle nie betaal nie hulle het nie gehoor toe ons uitvind hulle is hoere nie hulle leef in ’n ander wêreld puzzles is hulle waarom lewe hulle in anderwêreld? Liked it? Share it please …