639) huwelik 639) huwelik June 4, 2008 jy is soos jy dig ek is soos ek dig hier wil ek vir ewig bly Liked it? Share it please …
640) as jy maar geweet het 640) as jy maar geweet het June 4, 2008 dat toe jy my gelos het vir die rugbykaptein dat ek oor sewe dae met die soweto netbal kapteine sou kys Liked it? Share it please …
641) na die derde kokosneut 641) na die derde kokosneut June 4, 2008 het my tand weer gebreuk ek haat die reuk van geboorde tand Liked it? Share it please …
637) die altyd meisie 637) die altyd meisie June 1, 2008 ek sal altyd lief wees vir jou ek sal altyd lekker kos maak ek sal altyd daar wees vir jou het sy gesê maar waarom het sy altyd haar rug op my gekeer? Liked it? Share it please …