731) ek hoor weer 731) ek hoor weer June 24, 2008 die troumars jou blosend gesig toe jy afstap afwagtend het ek gestaan dit was jare gelede vandag hoor ek net jou fkn luigat ek vlug Liked it? Share it please …
732) waarom bel jy my … 732) waarom bel jy my … June 24, 2008 ek het geweet dit is jy jou sagblaas asem ken ek dit het oor my wang geblaas toe jy eens teen my skouer gelê het Liked it? Share it please …
733) lig 733) lig June 24, 2008 ek tas in die donker rond die lig verdof is dit hoe ’n mens aan sy einde kom Liked it? Share it please …
734) irresistible 734) irresistible June 24, 2008 op die veld speel ons die spel wie wil ons hê wie gaan vir ons kry ek soek mooi ek soek rooi maar die dikke duik my en sleep my weg haar prooi wind uit ek kan nie keer nie Liked it? Share it please …
735) gister se more . B 735) gister se more . B June 24, 2008 vandag het caeser op die slagveld gestaan sy rooipluim helmet blink in die son vandag seëvier hy dit was gister se plan Liked it? Share it please …
736) gister se more. A 736) gister se more. A June 24, 2008 die helder koplig die splinter glas dit was gister vandag lê ek verband 20 kg ligter ek sal nooit weer skoene kan dra nie dit was gister Liked it? Share it please …
737) fuc..k city 737) fuc..k city June 24, 2008 ja ons watch almal om te sien wie spyker vir wie want hulle sit so aan en lei ons saam maar nooit sien ons wat gebeur as die slaapkamer deur toeknip nie no f… now we are still on camera Liked it? Share it please …
738) die geboorte nag 738) die geboorte nag June 24, 2008 die donker nag lê voor sy weet dit is tyd die verkeerde plek die satansmag laat haar nie vrede vind vir haar geboortenag nie Liked it? Share it please …
739) het jy gedink 739) het jy gedink June 24, 2008 ek sal jou glo my vertel wat ek wil hoor die prentjie inkleur met jou gebruikte potlode dis te vaag ek kan jou nie sien nie Liked it? Share it please …
740) ons moet die lewe leef 740) ons moet die lewe leef June 24, 2008 die kaarte uitgedeel moet ons bluf of eerlik wees eerlik sneuwel dikwels maar die lewe gaan oor eerlik jy kan jouself nie bluf nie dit weet ons almal want laatnag huil ons almal Liked it? Share it please …
741) sy sing 741) sy sing June 24, 2008 van liefde wat sy nie verstaan nie hulle gebruik altyd die blonde seksbom image om drange te wek sy sing vals Liked it? Share it please …
742) ek olie jou 742) ek olie jou June 24, 2008 die prys van olie is al 140 dollar per vat brent light wat de hel gaan ons doen sê die manne as die hustler shop hulle pryse gaan opsit na R1000 vir premium glide Liked it? Share it please …