695) die bliksems is orals
‘n mens moet pasop die bliksems is orals altyd by om jou te byt waarookal jy is niemand is veilig dit vleg deur jou brein draf deur jou organe jy moet keer jy moet deure toemaak laag lê want die bliksems is orals veral in die winter wanneer jy koud kry en weerloos is wie …