815) het ek dit reg 815) het ek dit reg July 9, 2008 as jy sê alles vir die liefde maar wat jy wys is lyding waarom bly jy stil? jy is lief vir die bliksem al slaan hy jou Liked it? Share it please …
816) my hart bons 816) my hart bons July 9, 2008 as ek die lied hoor wat ons altyd in die beetle gespeel het wanneer ons so gevroetel het dat die shocks ge-twiet het Liked it? Share it please …
817) wanneer ons daar kom 817) wanneer ons daar kom July 9, 2008 sal dit vir ewig wees maar die pad daarheen is vol klip en potholes wees oop oog en kyk uit liefde dat ons nie ons gat af val Liked it? Share it please …
818) telefoon paling 818) telefoon paling July 9, 2008 so regop soos ‘n telefoon paling jy het die hoogste sport bereik sê sy vrou maar as jy neerstort is jy fokol werd Liked it? Share it please …
819) rolling stone 819) rolling stone July 9, 2008 ons trek en trek daar is nie eers meubels nie daar is nie eers ‘n bed nie daarom het ons nie kinders nie ons rol voort Liked it? Share it please …
820) meesleur 820) meesleur July 9, 2008 wat jy doen aan my sleur my mee na die land van stadig musiek sleur my mee in jou stroom van liefdesous Liked it? Share it please …
821) as die skemer my vang 821) as die skemer my vang July 9, 2008 en jou pa weet daarvan is ek diep in die kak hy vertrou my nie Liked it? Share it please …
822) as die kamerdeur 822) as die kamerdeur July 9, 2008 agter ons toeslaan dan trek die kinders die toilet sodat hulle die gil en jil nie kan hoor nie dit raak nou al afgesaag Liked it? Share it please …
823) al vat hulle jou weg 823) al vat hulle jou weg July 9, 2008 sal ek jou vind ons liefde oorleef ons telg is hier sy suig haar nuke my God kan dit waar wees ek het so baie gebid Liked it? Share it please …
824) ek hoor nog 824) ek hoor nog July 9, 2008 jou stem in die naguur maar jy is al jare weg waarom hoor ek jou nog? omdat ek jou nog steeds liefhet Liked it? Share it please …
813) ek speel jou snaar 813) ek speel jou snaar July 8, 2008 drie snare speel ek na een snaar het sy warm en wild geword bang is ek en speel die snaar sy vra na twee ek speel sy sê dis warm en pluk haar toppie af ek breek die derde snaar nou weet ek sy sal nie verder as ek kan kom nie Liked it? Share …
792) vandag 792) vandag July 6, 2008 ek sit in die klein kerkie die harde bank vertel van die kruistog pad die ween die lyding bloed gestort ek kniel en vra my GOD waarom kan ’n duisend nie op hierdie bank kniel nie Liked it? Share it please …