805) waarom blaf jy vir my vra sy
ek kan nie help nie sê ek voordat ek jou ontmoet het was ek ’n hond gewees Liked it? Share it please …
ek kan nie help nie sê ek voordat ek jou ontmoet het was ek ’n hond gewees Liked it? Share it please …
hy sit op sy nes en staar na die sneeubedekte berge sy bek is krom van al die baba dra en twee van sy nekwerwels het geskuif sy oog traan as hy terugdink aan sy jong dae hy moes baie hard werk om vir sy ooievaartjies te kon sorg die kompetisie was straf hy het …