948) wie kan die groen keer
wie kan die nuwe lewe keer? God gee nuwe lewe God gee meer kanse God gee die ewige lewe wie kan nie glo wat god bedoel nie het jy vrygespring wie glo in die ewige lewe wie kan nie glo wat god bedoel wie kan die groen keer? Liked it? Share it please …
947) ons baba is drie weke oud
liewe vader ons het nie geweet nie, ek sluip rooioog in die huis rond met ’n louwarm bottel in die hand gulsig gryp baba die speen drie minute van stilte daal neer as die bottel leeg is dan is dit ka-ka tyd wakkerskok tyd agt rand huggie in sy moer Liked it? Share it please …
942) die merrie
die jong hings snuif die more bries weereens die reuk van die jong merrie sy runnik trek oor die vlaktes die jong merrie se lende bewe sy begin fantaseer en spuit haar dune parfuum aan sy sien ’n visie van ’n swart hings wat teen die duin afstorm hy kry egter die reuk van joy …
944) die dag toe jy jou woorde
die dag toe jy vir my gesê het ek het jou lief was die wonderlikste dag in my lewe gewees die honger binne my het voedsel gevind die eensaamheid weg die krag van die eerlike woorde die opregtheid ek het jou lief my meisie my vriendin my kind my vrou my man geen stroop is …