1145) extacy gebruik
die ou bul staan onvas op sy voete deur ’n rooi waas sien hy die matador die tradisie van die laaste dag leef voort die ou bul weet die ou matador weet dit is die laaste geveg die ou bul is moeg die spiese hang aan sy skof sy bloed stroom die gryse matador buig …
1139) nooit meer gekla
sy is pas getroud hy eet vroeg en "gaan slaap" hy het nie skottelgoed gewas of die huis uitgeveë nie sy het trane en trane gehuil is dit wat die lewe is getroud, drome van knus huisie saam warm slaap sy rugstreel het haar irriteer sy onthou nog hardegat het sy omgedraai die buurmeisie was …
1140) Daai Slang
dit is sy valley hierdie die meeste wat hier kom is net nuuskierig! kaalgat loop hulle ook rond die wit pantie tan duidelik te siene uitpeul oog kyk die omies na die egalige bruin lywe die tannies ruk hulle dik bek terug wat kry hulle vir hul eenduisend rand die drank is verniet die lywe …
1141) ek is bang
die storm daarbuite was eens hier binne verward was my siel losgeruk ‘n leë dop was ek het rondgedwaal op die ashope van die lewe die as van die verlede stuif in ons neuse op net die lewensbrood die liggam net die wyn die lewensbloed kan ons red Liked it? Share it please …
1142) Die Sharks en die blou
hulle storm na die strand groot lywe plof op die sand die neulende roomysverkoper maak hom ook wakker ’n sucker suig-suig loer hy na die see met sy blou surfbord bestorm hy die branders die sharks wag net agter die branders Liked it? Share it please …