1129) ek’s n meester
om jou hand te streel my vingers flirt toe sommer jy was skamel gekleed ek flirt toe ook sommer oor jou arms jy het nie geweet ek’s ’n meester nie, hoendervleis soos dit het ek nog nooit gesien nie ek was net bang sy begin te kekkel en die bure hoor, die bedcover het gehou …