1128) hiberneer nie meer !
ek het die hele winter knus gelê my winterslaap ongesteurd die bliksemstraal ruk my lyf verwoerd spring ek op die yskoue lentereën les my dors verbaas is ek om te sien dat drie dames ook wakker geskrik het sommer hier langs my dit gaan ‘n interessante somer wees Liked it? Share it please …