1101) saamgesleep
onwetend die verkeerde letter gedruk maar jy het saamgespeel en hierdie gedig gedruk ons swaai, ons draai uitasem sak ons in arms deurmekaar my wil verslap die druk te veel jou bult pelvis verslap my waak sal ek vanaand nie meer ‘n virgin wees die maan skyn helder ek sien die duiwel spies ek duik …
1096) kom ons maak liefdes drankies
sê sy en gooi ’n aarbei in die mixer ’n bietjie joghurt ’n bietjie vodka ’n bietjie goue stroop beslis ’n meisie met oorspronklikheid sê ek vir myself heerlik, sê ek terwyl ek die liefdes drankie suip haar oë blink toe sy die volgende liefdes drankie begin maak ’n appel, ’n peer ’n raap, ’n …
1093) jou naaklyf blink
in die fel son sweetdruppels biggel en rol van jou borste jy rol om en die sand bedek jou naaktheid die kameras kliek soos kiewiete hier tussen die duine jou dowwe oë verklap jy gaan betaal vir die voorblad jy het weer gewys jy was al driekeer voorbladmeisie Liked it? Share it please …
1094) ek sal jou liefhê tot
die hane kraai ons het saamgeslaap en vroeg wakker geskrik wat sal jou pa en ma sê hulle het egter geslaap tot die beeste begin blêr het ons het huppelend deur die mielieland genael die koppe het geknik die blare het gewaai ons liefde wie kan raai het gebloei en gegroei julle almal het seker …