1083) honeymoon feeling
die sjampanje vloei sommer 10 heildronke ingestel die jonges is warm toe die kousband gegooi word donner drie outjies mekaar toe die ruiker gegooi word gryp drie meisies dit tegelyk en deel dit toe die spysenier staan eenkant en lag self tevrede vir 6 van die heildronke het hy self betaal hy het die bruidegom …
1084) hoe ver sal jy gaan
sê net waar en wanneer Liked it? Share it please …
1086) ek kan nie sonder jou nie
hy kom aangehardloop laggend en stap na die skemerboom sy sien hom skaars teen die swart stam roerloos en stil sy kyk op, afwagtend hy knik sy kop sy slaan haar arms om hom en soen hom innig van hier sien ek hoe sy tong in haar mond rondwals krampagtig klou sy aan hom en …
1079) opsitkers
aantreklike jong man boer op pa se plaas werk met lammers en kallers kyk na die melkboerdery en sien dat die jong tiener kalfies deur die regte bulle gedek word moet ook sien dat mishope op die lande gestrooi word en vrugbaar bydra tot volgende jaar se kaller oes, mielie oes, hoeners en lammers op …
1072) bloed bevlek
hoog bo sirkel die aasvoëls hier onder maak die skurke planne hulle het gesien die man met die kruis begin al struikel die aasvoëls sirkel al laer hulle ruik die bloed die skurke soek die silwer en kom al nader op die berg word die kruis geplant die skurke sien die silwer alreeds gesteel die …