Woes gala-aand: BERG :vertel
Hierdie is eintlik ‘n stukkie geskiedenis. Wat ‘n belewenis was dit. Ek het Andre Grevilman ontmoet, ons het geklash toe ek ‘n aanmerking oor sy meisie gemaak het. Dit was lank gelede. Ek het hom toe vertel wie ek is en dat ek moer oud is en nie met sy meisie sal lol nie. Hy …
1219) saterdag is groot voël dag
het hulle vanaand op TV gesê daar moet soveel moontlik inskrywings wees aangesien die voortbestaan van die grootvoëls ernstig bedreig word grootbek indiese myna het eerste ingeskryf en ‘n kans gevat hy is maar ‘n klein voeltjie hadida het met ‘n moerse lang wurm tweede gestaan maar is gediskwalifiseer houtkapper was daar met sy byl …
1220) sondag oggend na woes
ek vat my bybel onder my arm en luister na dominee se temerige stem ek stap uit by die volgende kerk stap ek in welkom broer sê hulle by die nuwe gees kerk hulle sing ou liedjies voor my tyd ek stap uit ek stap hier in ‘n moerse groot saal waar die mense sing …
1213) ek moes nie … ek het
die bliksem was so glad ek het glad my kar vir hom geleen kom ek vertel julle presies wat het gebeur ek het lank die aanslae van die virginbrekers weerstaan baie nice ouens almal in die mid late twenties wat ek nie geweet het nie is dat hulle almal glad was maar nie een kon …
1216) Moer. Bliksem. Donner.
baie dinge maak my de moer in dan word ek moerig en moer sommer ‘n koppie op die vloer toe ek die moer vasdraai toe strip die donnerse moer toe was ek moerkwaad en goed de moer in en jy lag toe nog ook vir my ek is jammer ek het jou gemoer Liked it? …