1280) Daar oorkant wink
die mis vloei dig saam om die blou berge weg te steek there are gold in them thar hills daar is iets kosbaar daar iewers maar ons moet daarvoor gaan soek ons moet daarvoor werk daar is ’n moerse afgrond tussen my en kosbaar ’n diep rivier vol krokkedille ’n blinkwit gletser om te klim …
1281) Waarom dood die mooistes?
urshala undress is dood marilyn manroei is dood peggy seven stares is dood die mooistes gaan dood die mooistes word opgeraap om versmoor te word deur jaloesie afguns nydigheid maar die vales leef voort om sewentig te word die mooistes dood Liked it? Share it please …
Triggers-Embrios-Digkinders
Triggers is vir my iets, wat ek sien, of hoor,of ruik,of voel,of proe . dit veroorsaak n reaksie ,om wat ek ervaar bou daar vleis ,my dig embrios word gevorm , ek verloor gedurig embrios want ek kan nie soveel onthou nie . Die wat oorleef word digkinders n fragment van my verbeelding . Dit …
1263) Isabella, Isabella, Isabella
jy is my lief jy is my hart alles wat ek ooit begeer het ek bederf jou ek masseer jou ek liefie jou jy spoor my aan om ’n duisend gedigte te skryf om jou ’n duisend keer te bemin Isabella, Isabella, Isabella (hierdie is ’n fiktiewe karakter,geïnspireer deur ’n Mills and Boon storie ) …