1333) Jou roeprooi lippe
jou roeprooi lippe is droog jy lek sensueel met jou lang tong om die glinster terug te kry die warm verhoogligte jaag warm blink sweetstraaltjies teen jou bruin lyf af jou toppie absorbeer en deurskyn ’n stroom druppels is op pad na jou G Cut sê die producer ons adverteer lipstiffie Liked it? Share it …
1321) mooi is die lewe
sing die netbalkoor hulle het so pas die kampioenskap gewen hulle het eers koppe gesak en dankie gesê en toe gesing maar hulle het nie geweet langs die veld was, die rugbykaptein die onderkaptein, die voorry en die agterry die krieketkaptein die bofbalkaptein die aantreklike onnies die aanslae was net te veel na nege maande …
1319) It must be love
dink ek toe ek haar sien met haar dun yl hare en traan oog my hart bons onkeerbaar ek kyk in die spieël en sien die bleskop die rimpel gesig ons verjaar op dieselfde dag sy is sewentig, ek’s tagtig it must be love sê ek weer vir myself dinge gebeur altyd te laat ek …
1320) I won’t leave you lonely
het ek gesê die aand toe jy my afgesê het het jy al gewonder waarom start jou kar elke keer waarom jy nie ’n pap wiel kry nie waarom jy nie spoedkaartjies kry nie waarom jy nie ge-hi-jack is nie omdat ek gesê het i won’t leave you lonely Liked it? Share it please …
1312) Breek
U het die brood gebreek eens by die meer ’n gees roer lied wat jou binneste skommel wat jou hoendervleis gee want jy weet dit is waar as jy terugdink aan daardie dag toe duisende mense honger was hulle siele was gevoed die roomyskarretjies was nie daar nie, ook nie die hamburger stalls nie die …