1304) Die sakabula kwetter vrolik
laag flap die blinkswart sakabula oor die groen vlei dit is vroegoggend ’n heerlike somersdag hy is op pad na die bos waar hy die mooi jong sakabulatjie gister gesien het hy kwetter vrolik daar is maar min van hulle oor hy is gelukkig hy sien haar swart spikkel en vlieg swaaistert soontoe die honger …