2009…Die ou bul Galop …..
Dit is vroeg lente
die dood gras stoof groen
uit die dood op
die ou bul galop reelmatig
met
bulle tjie 3de jaar
bulle tjie 2de jaar
bulle tjie 1ste jaar
aan sy sy
agterna galop n troppie van sy
buite egtelike bulletjies
hy suig die vars morelug in
en gewaar die spleetoog jagters
hulle soek blinklyf trofee bulletjies
en ook jongbul biltong
nie n stofvaal eenhoring ou bul
elke jaar moet hy die jagter myl galop
elke jaar fnuik hy hulle nog
hy is nou al 20 jaar oud
bulletjie no 3 byt in die stof
bulletjie no 2 byt in die stof
n paar van die buitegtelikes
het dit nie gemaak nie
die ou bul galop voort en glimlag
en dink aan die paarseisoen
die meisies gee nie om
om n ou bul se minnares te
wees nie hy ken al die moves!
al het hy net een horing
hy staan en herkou terwyl hy
oor die lente groen velde kyk
sy gedagtes sweef
Leave a Reply
Be the First to Comment!