1501) Die mooi in mens
as ek maar sê ons baie keer ek het ervaar die gee van ’n mens se siel gee van jou tyd jou omgee wys albei baat ons ons lewe vandag het die een rand vir ’n honger siel vyftien rand geword meer as tien maal meer die brood en sop het geeskos geword die flits …
1502) Dit is weer die tyd
dat jy stil bedonnerd raak soos die eerste blare die volgende seisoen nader roep verkleur jou wêreld en myne dit word vrolik bruin om dan kleurloos bleek grondwaarts te tol onbeheerst soos jou bedonnerdgeit jy tuur na die blou op die horison jou praat is min ek warrel soos spookasem om jou rond jy sien …
1503) Ek het gedink ek gaan dood
ek was naby die satan se vuur my sweet het rivier gevloei ek het gekwyl van ly my maag wou satan uitruk om vir die jakkalse te gooi die donker gat het gegaap maar God het my lankal belowe op die top van die berg sal hy my ontmoet al wat ek weet daar is …
1504) jy verdien hemelpunte
toe ek van die berg afgeval het het jy opgeklim en my vasgehou die sweet en klippe met jou tissue afgevee toe ek gebibber het het jy met jou saglyf my in die donker vertoos jy het vir my gesing vanuit die newels het ek jou engelstem gehoor toe ek oopoog verwonder lê was jy …