1469) kan ek jou vertrou vra sy
vra die dissipels terwyl hulle kou aan die brood ons sal sien wie drink die meeste wyn se hulle binne ons is ‘n stem wat vertel die beker wyn gaan rond Judas leeg die beker ek het ver gereis en is baie dors toe weet hulle die Judas van ons tyd hoe kan ons vertel …
1470) Tien voor 12
die rivier van die lewe vloei voor my verby lewens vloei verby ek red die een met die hyg long ook die een wat se hart bloei ook die een wat ophou swem hou moed hulle swem met arms plas na tafelberg die deure is oop hulle is vry robbeneiland is verby Liked it? Share …
1471) Ons het ‘n droom
ons wil die droom beleef dit is iets daar ver wat blink wat wink ons wil dit ervaar en beleef ons moet vuur en vlam wees so opgewonde soos ‘n 3 jarige entoesiasties met geesdrif ons moet geïnspireerd wees en uitsien na die genot van ‘n droom bewaarheid ons moet juigend, lewenslustig ons droom najaag …
1462) Single girl 2
Ek is nou gatvol om sannie van die plaas te wees die ouens hier in gauteng wil net spene trek ek gaan opdress en na fikkens toe gaan daar is baie manne met baie hanne toe single girl speel besef ek die liefde laat my agter ek is gatvol om alleen te wees ek soek …
1463) Ek wil jou aansteek
Sien ek jou weer jou lyf goed gebruik maar in jou oog nog ’n flou vonk jare gelede het jy gesê vir altyd ek het ook gesê vir altyd hy het gekom gespeel op jou hormoon jy is amper uitgebrand maar ’n kooltjie gloei ek druk jou lyf jou vuur gloei 15 grade na die …
1466) My ster man
ek het jou gevind tussen die duine in die woestyn jy moes ver geval het maar was nog nie uitgebrand nie ek het jou met soutwater afgespoel die korrels van jou voorkop afgevee jou styf teen my bors gedruk totdat jou hart weer klop my optel man my sand man my tweede kans ek sal …
1468) Nogal aantreklik
So het die kantoor dames gedink ek het nie so gedink nie sy het vir my geflikker ek het links gedraai ek het nie geweet haar man steel vrugte van sy buurman nie ek steel toe vrugte van my buurman wat vrugte steel van sy buurman hoe het ek in so ’n gemors beland sy …