1431) Ek het breekpunt bereik 1431) Ek het breekpunt bereik January 11, 2009 Jy kuier al jare jy vry al jare is jy ’n boer melk jy net een of meer net elke saterdag aand vanaand het ek jou klokke hoor lui in die ander kamp ek bêre die emmer en die spene Liked it? Share it please …
1432) Ragfyn siele drade 1432) Ragfyn siele drade January 11, 2009 hoe tog kan ek vir jou ’n lied speel op jou ragfyn sieledrade ek oefen al 50 jare Liked it? Share it please …
1433) In my sel van eensaamheid 1433) In my sel van eensaamheid January 11, 2009 uitgesluit stilstuipe ek breek uit breek die bottel my GOD al die bloed Liked it? Share it please …
1434) Die son staan stil 1434) Die son staan stil January 11, 2009 Die dag toe jy my gesoen het het die son stil gestaan die dag toe ons eerste keer gevry het het die son stilgestaan die dag toe ons getroud is het die son stilgestaan na al die jare is jy nog my son die tyd het stilgestaan jy is nog my son al die …
1435) Rufus 1435) Rufus January 11, 2009 Jy is die een wat my altyd oogkyk jy stertswaai vir my dis hoe jy praat jy eet wat ek gee vertrou onvoorwaardelik jy wat warm teen my lê jy leef net vir my jy sal my nooit verneuk nie Rufus my Rufus Liked it? Share it please …
1436) Sandkorrels 1436) Sandkorrels January 11, 2009 Ek weet nie meer hoeveel keer ek al gesê het ek is lief vir jou nie maar dit is meer as in die uurglas van die lewe Liked it? Share it please …
1437) Jy is n rondloop kat 1437) Jy is n rondloop kat January 11, 2009 Gisteraand het jy by my geslaap en gesê jy het my lief vanaand klim jy hoog boom en terg die jong tiere wat nog nie boom kan klim nie maar hulle sit onder die boom en wag Liked it? Share it please …
1438) Koorsagtig 1438) Koorsagtig January 11, 2009 ruk ons die klere af jou appelkoos rooi wange gloei warm teen my bors jy gly af en wek my op jou warm appelkoos wange skuur teen my growwe baard Liked it? Share it please …
1439) Die geluid van jou fluit 1439) Die geluid van jou fluit January 11, 2009 Het ek gehoor bo al die geraas jou tossel hoed het ek gevolg jy het my gesien en geweet jou fluit se lied was net vir my maar nou as ek in jou arms lê fluit jy net vir my Liked it? Share it please …
1441) My BERGtop 1441) My BERGtop January 11, 2009 waar ek is ek kan klim tot bo in ’n kits my bergtop kan wees ’n duisend rand ’n mooi motor ’n duisend gedigte ’n kerslig eet ’n klop op die skouer ’n sagoog kyk my wêreld binne ’n wêreld is my bergtop Liked it? Share it please …
1440) Adam en Eva moes eerder … 1440) Adam en Eva moes eerder … January 11, 2009 op ’n survivour kurses gegaan het dan sou hulle eerder die slang gebraai het en sou daar nie sonde gewees het nie Liked it? Share it please …
1442) Koorsagtig ruk ons die klere af 1442) Koorsagtig ruk ons die klere af January 11, 2009 jou appelkoos rooi wange gloei warm teen my bors jy gly af en verwek my jou warm appelkoos wange skuur teen my growwe baard Liked it? Share it please …