1652) The book of uncounted sorrows
ek skryf van hate, love, cooking, zimbabwe, heart transplant journeys, food, money, life, murder die titels staar ons aan wat moet ons kies wil ons lag wil ons huil wil ons hoop wil ons wanhoop hier lees ons van haat van liefde van kook, van menseregte verwoes van nuwe lewe, van reise van eet van …
1653) Die verlore seun (net n gedig geen refleksie)
kom in die kroeg hy vra die kroegman na die tweede bier is jy miskien my pa die kroegman kyk hom aan ek het nie jou ma genaai nie O sê die verlore seun na nog twee biere vra hy is jy miskien my pa fok jou sê die kroegman en gryp hom voor die …