1655) My woeste vriendinne …
jy daar in sandland lewe al baie jare met ’n leë hart jy daar op die knersvlakte ken nie geluk jy met die blinkoog en lag God se vuur brand in jou jou lig het op my pad geskyn jy daar in die karoo vlaktes jou hartseer het ek al gister gesien daar teen die …