1815) sale now on
by die voet van die kruis word klere verkoop van tweedehandse skoene vir R50,00 tot baba bottels vir R5,00 dit is bargain tyd die pryse is goed ‘n sy hemp verkoop vir R50,00 ‘n bebloede hemp word omhoog gehou ek bie R20,00 met die bondel klere stap ek huis toe ek het nie geweet nie …
1798) Ek verloor die son
in die oggend ry ek wes in die son se oog in donkerbril en al maar die son skyn hoe later hoe kwater die donkerbril help ’n bietjie die bietjie tan laat my goed lyk hulle laat my goed voel laatmiddag face ek weer die son die groot oranje bal laat my dink aan my …
1799) sprokies liefde
Ongelukkig bestaan dit nie maar kom ons probeer kerslig atmosfeer die groot kers tussen ons flikker soveel dat ek sy gesig nie mooi kon sien nie mooi praatstem saam mens moet vry wees nie sommer rondjol nie ons kan rondjol waar daar nie soveel geraas is nie daar was nie kerse nie net ateljee ligte …
1801) Lekker gevrek ne?
die man aan die kruis kreun die man die bloedbank staan nader sy bloedgroep baie skaars die naalde gereed hulle steur hulle nie aan die gewoel om die kruis hulle hoor die woorde mene mene en storm vier litrer kosbare bloed om palenstynse lewens te red ons dank aan die skenker van hierdie kosbare bloed …