1806) Vrou
As julle maar net kon die tong knoop na die eerste woorde gesê is en dit nie ’n tweede keer sê nie en ook nie ’n derde keer nie, soveel kere nodeloos niks word bereik ’n huwelik afgetakel dieselfde swaardwoorde sny aan stukkies dit wat oorbly as jy die swaard bêre sal al die kak …
1811) Die aasvoëls sirkel
die herder tuur die lug in en sien die swart kolletjies sirkel daar hoog bo daar is geen gevaar sê hy vir homself al sy skape is bymekaar hy drink ’n paar biere en gaan lê onder ’n groen bos dit is laatmiddag toe hy wakkerskrik die aasvoëls skrik en vlieg weg die karkas van …
1797) Paasnaweek winskopies
waarom nou so waarom verkoop hulle so goedkoop milan sitkamerstelle 15 000. jy spaar … 10 000. toshiba mikrogolf 9 000. jy spaar … 3 000. kom ontspan met ’n glasie wyn en kom kyk na die kruisiging op ons spesiale 2 meter 2010 HD special offer maar ons moet by sê die rente wat …