1881) Crazy fit massage
die advertensie maak my opgewonde ek’s onfiks en ‘n massage is lekker probeer tog eenmaal in jou lewe om beter te lyk lees die advertensie ons gaan jou bloedsirkulasie van 5 liter per uur verbeter na 20 per uur ons gaan die bottel klipdrif dreineer en die babbelaas keer ons detoks jou binne 1 uur …
1882) Jong liefde
begin in die lente die broos knoppie bot aan die takkie die hitte spoor dit aan dag na dag groei dit totdat dit bloei en kleur en geur versprei die liefde word bevrug die jong liefde moet dood om vrug te dra die reste reis op die wind die jong vrug kind van die liefde …