1867) Ek en die sterre speel saam
tot die nag glitter dan is elkeen op sy eie ek kan mooi maak en versteek maar oordeel kan ek nie ek is al gebliksem omdat sy nie mooi genoeg was maar met poeierkwas en lipstiffie kan ek net soveel doen ek het ‘n skewe kakebeen en ‘n skewe neus maar die geld is goed …
1868) Jy besef nie
ek is eintlik maar net die observer ek sirkel bo rond en kyk af op jou die roete wat jy gevolg het het jou nie by geluk uitgebring nie die steiltes die bergpasse het jy nie van geweet nie maar jou vuur jou gees was eg maar jy het die emosionele band gebreek jy is …
1865) Maagd
Die sterre voorspel jy is meer buigsaam en kan vinniger herstel van n onlangse verleentheid jy lag lag oor hindernisse dit rus op jou skouers om balans te vind tussen vriendskap en minnaar Twinkle Twinkle Little star ek wonder hoe kan jy so baie kak praat Liked it? Share it please …
1860) die square
ek sit en sien al hierdie dinge die groente smous push sy kool dit gaan nie tot more hou nie sy wortels is al verlep te laat vir vandag die koekie meisie probeer verkoop haar laaste lemon merange die wynsmous verkwansel sy laaste dop aan die hoekhoer, dit is nie meer koud op die hoek …
1862) Die vroue tydskrifte
seker net 10% mans lees dit dit is vroue sake hier maar soveel gaan oor mans wat ons dink, wie ons is hoe moet ons optree hoe moet ons seksie wees min van ons het bultende spiere of sing soos ‘n nagtegaal ons werk ons swoeg maar weet sy ons die brood op die tafel …