1853) Bruid 1853) Bruid April 16, 2009 sy was pragtig stralend en het galop hy het gerunnik en die paadjie gedraf maar nou na 5 jaar is hulle nie meer kar perre nie Liked it? Share it please …
1854) Enkel ma 1854) Enkel ma April 16, 2009 ‘n titel wat vertel dat ek los was na wie lyk my baba na koos, sarel of pieter nie eens ek kan vertel ek is ‘n enkel ma dit is hel Liked it? Share it please …
1855) As dit nie so was nie 1855) As dit nie so was nie April 16, 2009 kan ons vriendskap sekerlik gegroei het maar jy het net seks van my verwag Liked it? Share it please …
1856) So seker was ek 1856) So seker was ek April 16, 2009 jy is die ridder op die wit perd jy het ge – wine en ge – dine maar wat ek nie geweet het nie wanneer jy my in die oog gekyk het was dit eintlik vir jou pel gewees wat agter my gesit het Liked it? Share it please …
1857) Skrif aan die muur 1857) Skrif aan die muur April 16, 2009 ons praat nie die eers gelag die oogkyk is weg wat het ek gedoen weet ek nie maar wat jy gedoen het weet ek daarom sagkyk jy nie meer nie Liked it? Share it please …
1858) Is dit al 1858) Is dit al April 16, 2009 wat ek kry na 16 jaar saam met jou jy het my net gebruik oopgevlek met drif plesier geluide het ek gemaak maar na 16 jaar kry ek fokol Liked it? Share it please …
1859) Geslags orgaan 1859) Geslags orgaan April 16, 2009 Jy was so opgeskeep toe ons nog jonk was die aandag het ek geniet jy was my willempie maar nou noem ek jou my wurmpie Liked it? Share it please …
1848) Ek weet 1848) Ek weet April 15, 2009 as ek hierdie keer teruggaan na jou sal daar nie ’n volgende keer wees nie Liked it? Share it please …
1849) Seer hart 1849) Seer hart April 15, 2009 waarom steek jy weg hy het jou befok dit weet jy sny die naelstring en vlug die toekoms in Liked it? Share it please …
1850) Wat ek wil weet 1850) Wat ek wil weet April 15, 2009 het jy ontsnap uit die kloue van die satanskind ek staan eenkant en huil my God waarom, waarom Liked it? Share it please …
1851) Die rose 1851) Die rose April 15, 2009 blom nog steeds al is dit laat somer hule kleur en geur sterk in die lug die herfs kleure eis sy tol die blare val die geur verdof maar ek weet die roos vrou moet ‘n seisoen rus om in al haar glorie vir my te blom om ‘n vonk in my lewe te wees …
1852) Opregte hart 1852) Opregte hart April 15, 2009 net ‘n opregte hart kan liefde koop die vals hart kan die liefde verlei ‘n lieg hart kan die liefde mislei die swart hart kan die liefde smoor maar met my eg hart oorwin ek jou opregte hart Liked it? Share it please …