1827) Hava se hoerhuis
doen goed sake vanaand more gaan daar dinge gebeur maar vanaand gebeur dit al hier sy tel die silwerstukke judas een van haar beste kliente spandeer baie vanaand hy tip goed net langs die hoerhuis is die welige tuin van getsemane die ouens gaan loop saam met die meisies daar claudius en hoer hanna kom …
1829) Is jy ook soos die ander?
vra hy terwyl hy haar stip in die oë kyk sy mors haar koffie en sê: nee sy was pragtig met ‘n engel lag dit was sewe jaar gelede elke keer as hulle koffie drink dan mors sy haar koffie hy moes haar nie weer gevra het nie Liked it? Share it please …
1833) Ek mag jou nie kry nie
met jou helder kloklag beur jy op jou glinster oë se blink lig verlig my wêreld ek mag jou nie kry nie jy weet dit nie maar ek kom gereeld om jou kloklag te hoor en jou glinster oog te sien en in jou blink lig te staan Liked it? Share it please …
1822) Jy is begeerlik
sê die ouerige man aan die kroegmeisie sy lag skamerig ek is tien uur van diens ek sal jou huistoe vat sê hy dankie oom sê sy met respek vir ’n oom langs die pad het die motor gaan staan die oom het gevroetel sy het geskree die skoot deur die ruit het die oom …
1823) Flat land
’n duisend blokkies lig aanskou my mense lewe daar elkeen in sy hokkie wat gebeur daar ’n honey moon couple het nie geld vir weggaan klop maar in die ou plek die drug lord met die naald spuit die arm van die daring meisie sy weet nog niks sy skree as die ritmiese bewegings van …