1964…Die Ysbeer
waggel stap op die gletser na die lang slaap is hy honger die vetgevreete pikkewyne lê hier en bak in die flou pool son die ysbeer vreet tien voordat die pikkewyne in die yssee spring dikgevreet sit die ysbeer in die flou pool son hy het niks om te doen nie net sy maag werk …
1962…Kan ek jou hart verstaan
jy het op my skouer gehuil omdat ek jou vriend was ek het jou vasgehou jou ‘n stukkie mens hart gegee omdat ek jou vriend was die lewensvreugde het ek ontvang toe jy weer vry was om te vlieg jou hart was weer sterk jy het opgekyk na die hemel jou glimlag het vertel op …
1961…Full frontal
dit gaan nie oor naak nie dit gaan oor twee mense wat mekaar omhels jy stel jouself bloot aan die ander persoon se lyf aan die ander persoon se positiewe of negatiewe energie ek ervaar die positiewe vloei van energie van hom na haar van haar na hom dit is ‘n ongelooflike oordra van positiewe …
1959…Dit was ‘n goeie nag
sê die duiwel en sluit sy disco se deur hy het R10 000 deurgeld hy het R20 000 se drankgeld hy het R5 000 se skadevergoeding gekry maar hy het ses huwelike opgebreek vyf ouens gebliksem ses is weer op drugs agt meisies is pregnant dit was ‘n goeie nag gewees sê die duiwel en …
1958…Ek droom
Hulle noem my die dromer as ek vertel van die kerslig ete saam met venus die piekniek op die maan die wegkruipertjie speel saam met die meteoriete om saturnus die hollywood oscar fees hoe ek en marilyn sjampanje gedrink het hulle het my nie geglo nie my drome het waar geword follow your dream het …
1957 … ek sien die lyf
op die tafel lê wit jas mense koek saam van hier kan ek alles sien dit is my lyf daar die instrumente blink in die teaterligte die lyf ruk ruk die monitor skreeu die rooi lyn stil ons het hom verloor sê die dokter iemand ruk my arm Jesus sê my kind kom saam Liked …
1954 …Die kruppel koor
ons sing maar vals ons vergeet die woorde die wysie gaan voort ons huppel deur die lewe God het ons krom gemaak maar ons sing nog steeds die mooiste lied Jesus min my salig lot ek weet ek is ‘n kind van God toe ek dit hoor toe vloei my trane ek haal my masker …