1953 … Trek jou stoute nity aan
sê hy en kyk met ‘n vondeloog na haar en ons jol die bed hol Liked it? Share it please …
sê hy en kyk met ‘n vondeloog na haar en ons jol die bed hol Liked it? Share it please …
KATARSIS digbundel deur 3 skrywers wie se gedigte gesamentlik meer as 600,000 keer gelees is in 24 maande. Tribalmoon ,Chenel-Pieterse Boyle en BERG,het 50 gedigte uitgesoek.En het n bundel van 150 gedigte met uiteenlopende style gepubliseer. Dit is iets besonders ,want daar is lag ,huil ,haat , erotieka ,liefde,geloof,en baie HUMOR ,ens . Daar is …
die skare en tref ‘n dogtertjie met blonde hare haar jong meisie lyf getref deur die swart motor die jonge seun tol deur die lug sy lewenstyd geknak deur die swart motor die skare gil hier word moord gepleeg die swart motor bots teen die baken in die hospitaal sterf twee kinders lewens gesloop Liked …
sal hierdie liefde hou sal ons gretigheid vir mekaar hou ons vreet mekaar aanmekaar is ons so honger dat ons vergeet van die borde kos wat op die tafels staan die bruilofsfees het begin maar ons kon nie wag nie hulle fees sonder ons ons everlasting love het toe nie baie lank gehou nie Liked …
spoed voort in volle vaart niks kan keer die rally met geel en groen sien nie die trein en hol soos hase te laat Aw sê die mense Isch sê die mense en stap ongeërgd weg dit gebeur gedurig die trein het respek vir niemand Isch se die mense en trek die kruisie Liked it? …
ek reis laatnag by die hotel kry ek kamer nommer een gereeld kies ek die nommer en wag op die verrassing ek maak die deur oop sy sit in ‘n mini maseerolie in die hand ek is ver van die huis ver van my plig ek huiwer toe sy die klipdrift gooi klap ek die …
die skinderbek dames vra toe vir haar watter dwergie is nou eintlik haar boyfriend sy sê toe hulle lyk so na mekaar hulle is eintlik net haar vriende al is hulle amper ewe groot die dames was toe opgewonde nadat cleopatra met die een dwergie close gedans het wou sy hom sommer huis toe vat …