2048…Veilig in die skare
Gooi ek ‘n klip wat tref ek is veilig niemand sien die klip kloof oop die bloed stroom wang af die man kyk op en sien my ek was die een wat die eerste klip gegooi het Jesus van Nasaret het net sy kop laat sak en gesê Vader, vergewe hom Liked it? Share it …