2032…Die son word rooi van skaamte
Vroegoggend staan die son op hy is haastig hy moet 6 uur op die horison verskyn die wereld wag vir die nuwe dag die son sug swaarmoedig al die sondes van hierdie dag moet hy aanskou God het my op hierdie baan geplaas ek moet sien en sê Liked it? Share it please …
2030…Dit is hard
Om nederig te wees O lord its hard to be humble n lekker beat song wat meesleur maar mens tog laat dink kan ons nederig wees al doen ons reg God vanuit die hemel en kyk hoe ons kastele bou hoe ons troppe beeste bymekaar maak God bou vir ons n skuiling onder die boom …
Die toring…en Apollo…?.. vra BERG
Apollo ruimtetuig is gereed ,die stoom blaas by sy stert uit , die klampe wat hom vashou val weg .Vier amerikaners wag opgewonde binne met hulle crash helmets op hulle koppe alles is gereed vir die reis .Met n moerse lawaai styg die ruimteskip die blou lug in op pad hemel toe . Iets gaan …
Elke mier kry sy dag – n lekker saamlag stukkie deur BERG
Toe hy n jong mier was, wou hy n soldaat geword het. Hy het egter in die verkeerde ry beland en word toe n werker . Die salaris was laag en die werk hard .Hy het n teëler geword .Hy moes die teëls om die mierkoningin se paleis vervang ,sy oë het gerek toe hy …
2027…Nou huil sy
Die party was ‘n jol lighoofdig leun sy teen hom aan haar date vergete hy is die haan hierdie aand sy sagpraat sy lyfskuur het haar week gelaat hier gly sy hand so lekker sy glymond sy glyhand maak haar val net effens voel sy die druk en skuur sy is weerloos voel die pyn …