2014…Die blare val in die lente
Die lente wanneer die bome bot wanneer die son nie meer flou skyn die winter lewe ontwaak die groen verskyn maar nou het jy gese die blare val in die lente dankie dat jy dit op so n mooi manier gesê het ek sal dit altyd onthou . Liked it? Share it please …
2010…Puppets
Ons hang bewegingloos die musiek cresendo ons maak litte los die gehoor hou asem op hoe kan n mens so jive! ek stap ruk ruk op die verhoog die puppetmeester kondig aan ons beste gimnas dames en here ek word vorentoe geruk n flip flop , n backflip n sideshow ,n hangrow n 6 meter …
2017…Ek dra n firestone
In 1974 het ek firestones verkoop tweedehands glad gery waardeloos amper die vuur het gebrand ons warm gehou ons hande uitgesteek ons vingers gewarm om soepel klip te gooi , tevergeefs die seswiel het gekom ons uitmekaar gejaag die firestone om haar nek gekrul haar liggaam het wanhopig gekrul verstar het ons gestaar en gevra …
2009…Die ou bul Galop …..
Dit is vroeg lente die dood gras stoof groen uit die dood op die ou bul galop reelmatig met bulle tjie 3de jaar bulle tjie 2de jaar bulle tjie 1ste jaar aan sy sy agterna galop n troppie van sy buite egtelike bulletjies hy suig die vars morelug in en gewaar die spleetoog jagters hulle …
2008…Die tintinkie… kan dit waar wees
Sit in die moerbeiboom n heerlike lentedag hy sing sy kirrr kirrr liedjie die wereld is te mooi vandag gisteroggend het hy gehoor die hoë kirrrrrr in die verte sy man tintinkie hart galop sy hormoon slaan bollemakiesie sy wereld , sy toekoms is blink hy wou nog altyd n tintinkie seun gehad het die …
2007…Die Wysneuse
Hulle sit soos aasvoels op die takke honger altyd vir kos of nuus slegte nuus vrot nuus dit moet stink slegte reuke trek mos aandag jy soek vanwaar kom dit vandaan dit trek die aandag dit maak praat en fluister maar as die verrotte karkas ontbloot word ,is ons stom die afgryse , verskrik vlug …
2005…Die vrye vöel
Vlieg hoog bo en geniet die moreson proe die vars dou in die oggend en sing n liefdeslied die vöel ingehok kan nie deur die tralies van woede sien nie die vöel ingehok staan by die graf van sy drome en sing n vryheidslied die vrye vöel se lied reis op die wind om n …
2004…Tattoo
ons verf mekaar groen geel rooi en swart lyfkuns,lyfkus eroties geskilder aanloklik die vrug die peer smaak na appelkoos die waatlemoen smaak na naartjie die aand het ons die vrugte van ons verbeelding gevreet die verf het ons gebere vir n nuwe begin Liked it? Share it please …