2001…Jou naakfoto
Op my sel gee my hel Liked it? Share it please …
Op my sel gee my hel Liked it? Share it please …
sodat jy my kan wurg omdat ek ontrou was Liked it? Share it please …
As jy maar net weet hoe om dit te voed die vuur freet woorde soos ek het jou lief eks jammer jy is pragtig jy is die enigste jy is witwarm jou uraan verrykte woorde laat haar kern stoom hou ‘n nuke byderhand Liked it? Share it please …
Omdat ons hartseer is ,wil ons vertel , niemand wil na iemand anders se snot en trans stories luister nie , hulle vermy so n persoon eerder , want hierdie stories is donker en neerdrukkend , Presto , hier kom WOES en gee n platform vir die gekneldes , opgekropte emosies waterval ,en mense skryf …
Vader tyd flip die albasters vasgevang aan die draad van tyd beweeg ons vorentoe altyd , blytyd ,seertyd oogkyk, die draadpad strek eindeloos ek kyk vorentoe kan net tot by die gat van die volgende albaster sien Vader tyd Vader tyd wys my tog die volgende albaster Liked it? Share it please …