1974…’n Rap Song
die bal .. die bal.. is uit ..is uit.. en swart ..en swart.. dis rond ..dis bont.. skop die bal ..skop die bal.. die goal ..die goal.. is ons fokus ..is ons fokus.. vir 2010 ..vir 2010.. keep your eye ..keep your eye.. on the ball ..on the ball.. Liked it? Share it please …
1973…My godinne
venus my godin van die liefde diana godin van die maan minerva godin van die wysheid athena die jaggodin ek het julle bymekaar geroep om te vertel vir wie moet ek my hart gee vir mars die oorlogsgod vir hades van die onderwêreld vir adonis van skoonheid vir helios die songod of neptunus die seegod …
1967…Jy is my muurpapier
jou foto’s op vyf jaar pryk in die linkerhoek jou foto’s van tien jaar links onder jou foto’s van elf jaar middel bo jou foto’s van agtien alles in die middel jou lag, jou vonkel jou roeplyf alles daar ons troufoto’s regs bo my en jou se laaste lagfoto’s regs middel die regterhoek bly leeg …
1970…Annietjie se veertigste verjaarsdag
Vandag is jy n jaar ouer as wat jy gedink het jy is vandag is jy een jaar wyser as wat jy gedink het jy is die koek op die tafel het een kersie meer as wat jy gedink het vandag smaak die koek baie lekkerder as wat jy gedink het die ou wyn verbeter …
1971…Toe ons nog klein was
het jy maklik oor lego blokkies gespring en gesê lief jou akke jou spoegsoen ,druksoen was was toe al lekker toe jy kleuter was het jy maklik oor die watervoor gespring die soen was droër en lekkerder toe ons jongmens was kon jy net twee meter spring jy kon oor al die struikelblokke spring ek …