2104…Stoflike oorskot
Die wit ambulans stop rooiligflikkerend voor no 14 n hartaanval die ysters word teenmekaar gevryf die liggaam ruk ruk van die skokke maar die klop is gesteel hy hang in die lug en sien alles die trane,die skrik,die fronse want die lyk glimlag dan in die akker waar die lang bome staan beweeg die swart …
2103…Die lewensvlam ken geen jare nie..
Ons leef in n liggaam wat verweer wat seerkry wat pyn dit alles die vlees gee plesier die gees geniet die vlees pyn die gees krimp ineen die vlees verrot die gees styg na die ewige pyn na die ewige rus net jy kan kies Liked it? Share it please …
2101…Hulle droom van kalkoen
Die honger gesin skuif nader aan die vuur die winterwind huilend hier vlak naby die vetterige stukkie rib het skaars genoeg sous vir die droë soutlose pap die advertensie bord met die groot vet bruingebrande kalkoen op het hulle honger gemaak hulle droom van kalkoen toe hulle dankie sê vir die pap toe hulle hul …
2100…Kalkoen droom
Die ou kalkoen staan teen die draad en tuur die vertes in sy kam is stukkend en sy vere is verweer sy koeloe-koeloe is net n hees fluister hy weet kalkoene gaan nie van ouderdom dood nie hy wil net gewaardeer word en geniet word so wil hy kalkoenland verlaat hy het toe altyd tussen …
2098…Sê ek skop stof in almal se oë
Ek was maar die vaal outjie wat langs die veld gesit het, en watch die mooi fris ouens het gewen so windgat en al ons span het gewen almal het ge-tjeer die wip meisies het been gewys en sokkerballe geswaai toe wonder ek waarom nie ek nie? ek kies toe die droom myl nag hardloop …
2098…Die taal van die wind
As die wind sag oor jou spoel laatmiddag as die son moeg gaan slaap en jy beleef die dood van hierdie dag die smart ,die lag,is weg die nag se pret die nag se seer die nag se lag begin nou eers die aandwind spoel oor my vertroos my spoel oor my fluister vir my …
2097…Liefde..eerste keer
Dis toe ek die eerste keer liefgehad het hulle het dit kallerliefde genoem dit was ernstig gewees vir my maar soos die kallers groot geword het het die bulle hulle uitgekyk ek het toe eenkant gestaan en alles dopgehou die koeie en kallers was geskei en gehoek arme ek een jaar oud hormoon bulletjie gaan …