2093…Jy traan nie vir enige een nie
Daar kom tye in jou lewe wanneer jy moet getuig nie vir eie gewin nie maar waar jy ten opsigte van jou geloof staan jy moet getuig wie jy is en is jy bereid om jou siel bloot te lê aan ‘n ander as jy vertel van die keer toe die weghol trok op jou …
2092…Wie soek ‘n maat
Nie ‘n vrou wat aanhou kou aan jou maar ‘n verstaan maat wat weet waarvan sy praat wat my wonde salf vir wie ek haar sonde ontsien vir wie ek koester oor haar omgee sy verbind my gebreekte vlerk sy lê haar gewonde gees op my skouer Liked it? Share it please …
2091…Ek gaan jou vanaand eet !!
Sê ek vir die effe groen alberta persketjie Sy terg my al weke ek kan verstaan dit was n laat lente gewees maar ek dink terug aan laas somer toe sy al vroeg ryp was hierdie somer wou ek eerste gewees het om die ryp vrug te eet Liked it? Share it please …
2089…Omdat GOD Eva geskape het
Val die manne want wat is mooier as Eva wat is lekkerder as die disse wat sy optoor die ekstra moeite wat sy maak vir haar maat om hom te por maar die nagte was leeg Toe sê God gaan heen en vermeerder en vul die aarde EVA glimlag en skink n moerse glas wyn …
2090…Die vrygesel !
Al die jare het hy met sy blink motor en colgate smile die meisies betoor hulle het geval soos herfs blare as hy die top afgehaal het en as die wind eers deur haar hare gekonkel het was die meisies in ekstase daardie los in die windgevoel het hulle nog nooit voorheen ervaar nie die …
2088…Die water loop uit haar oë
vrugwater want sy het vruggebruik toegelaat op die partytjie het sy gerock is toe goed gebruik haar kraak goed gebruik en luid gelag heelwat later in die winter sit sy voor my die T-shirt te klein haar boepmagie steek effens uit sy lyk klein en weerloos my baie te groot baadjie hang slap om haar …
2087…Hy nooi my
vir ‘n moonwalk sê sy opgewonde vir haar vriendin dit was toe donkermaan toe hy opdaag hy parkeer toe onder die bome en begin haar stories te vertel van rooikappie en die wolf van koning dawid en die filestyn van adam en eva van noag en die ark maar hy was ‘n vark en wou …
2085…Akkedisbult witblits
so helder soos fonteinwater jy het my uitgedaag 4 glasies in ‘n ry ek down en breek nog 6 sê ek braaf ek staan op my knieë die wit stink toilet om arm ek en belowe ek sal nooit weer drink nie terwyl my binneste ruk-ruk tot vandag toe nog is ek kakbang vir akkedisse, …
2084…Volg die trop , beteken….
Jy kyk altyd in ander se gatte vas jy kan nie die potholes sien nie die kak spat in jou oë jy moet veg vir n plek jou bek word stukkend geskop maar ek het uitgevind as jy doer eenkant hardloop sien jy die leeus sien jy die slaggate sien jy die oop vlaktes die …
2083…Dit het amper gebeur
Die motorligte het my verblind die knars van staal was die laaste geluid ek word wakker die teaterligte verblind my is hy nog onder vra die dokter vas aan die slaap sê die narkotiseer skryf neer sê die dokter sy pelvis is gebreek die linker diskus is weg sy regter humerous is nutteloos sy regtergroottoon …