2082…Die verdriet van ontrou
die eerste jaar was wild maat gewees die jare daarna verstaan maat toe die kleuterjare kom was dit uithou maat die ka-ka van hierdie lewe die rooi oog van hierdie lewe die nie-nou-nie van hierdie lewe het ons getoets honger en dors was ek by die kantoor het sy toebroodjies gegee, met agurkies en olywe …