2208…Ek word nie sonder woorde gevang nie
Want ek dra my sakkie letters oral saam Liked it? Share it please …
2205…As die liefdeshuisie inmekaar tuimel
Is dit julle skuld want julle het dit steen vir steen self gebou Liked it? Share it please …
2205…Begeerlyf
Van standerd ses af het ek agter jou gesit gesien hoe jy ontpop van sproetjies tot sonstraal vir die matriekafskeid sê jy toe ja was dit net omdat jy in n mercedes wou ry ek onthou nog steeds hoe elegant het jy gelyk in jou groen enkelrok maar op die loslyf voorblad lyk jy so …