2201…God gee my die dag
want hier in die donkernag is ek bang ek twyfel want ek kan die lig nie sien nie die bang lê vlak in my gemoed die drogbeelde van droomland skarrel om my heen wanneer die witryp gras in die vroegoggend knars dan loer die moreson oor die horison dankie God die nag is verby Liked …