2189…Moenie my speel nie
ek is nie n klavier nie ek sal nie instem nie Liked it? Share it please …
ek is nie n klavier nie ek sal nie instem nie Liked it? Share it please …
my kleinkindhart het maklik dae geklop my jongmenshart het gehyg en tande geslyp die jong meisies het ook skaam uitgelok my jongmanshart kon ek nie verstaan dit was honger, dorstig, belus, hoopvol, onlesbaar, vraatsugtig die dinge van die hart kan ek nie verstaan nie daarom het ek ‘n swerwershart Liked it? Share it please …
as die koel herfs die blare warrel dan weet ek die koue winter mis oor die vlaktes dit is wanneer ek koue voete kry en nie aangaan waarmee ek begin het die koue dik bloed vermoei my hart die romantiek word verdryf maar wanneer eerste bloeisels die lente aankondig en die son weer hartwarm word …
in die donker speel ons ‘n spel jy hou van donkerspeel met my arms uitgestrek vind ek jou my vingerpunte reis oor jou lyf jy keer my nie want jy kan nie sien wat ek doen nie my vinger beweeg knoop vir knoop my vingers klavier oor jou lyf ek speel die note die suiwer …
Sy is skaam en bly in die skadu ‘n meisie wys nie alles daar moet iets vir die verbeelding wees toe sy die eerste keer die bundel lees was sy rooi van skaamte en het toe dieper in die skadu ingeskuif sy het al gehoor wat gebeur met meisies wat strip Liked it? Share it …
Is nou nie op straat nie hulle is in don alfonso se casino met die meshand agter die rug staan hulle en wag die prooi kom ingestroom met blinkoog en cocktail hulle weet vanaand gaan iets gebeur die blinkes sing vanaand so vrolik die regter hand flirt met hulle tergend speel die blinkes met hulle …