2175…Sirene….
Die wit ambulans vleg deur die verkeer gebreekte liggame gesnyde ledemates verstarde oë versplinterde bene ons bid dat hulle nie moet sterf bid ambulansman bid die bebloede klere word uitgewerp hulle was die bloed van die dooies af dankie ambulansman Liked it? Share it please …
2174…Die rëenboog na…
die storms in ons gemoed die storms in ons verhoudings die storms in ons gemoed laat ons bedremelend staan soos natgereënde hoenders die reuk van nat vere meng met die vars bries die belofte van die reënboog ? gaan blowdry jou hare gaan rooi jou lippe gaan sit dune parfuum aan die Lewe wag Liked …
2164…Jou lig het oor my pad geskyn
Of dit nou nag was of dag was ek het jou aandag getrek met my boxter jy het gedim jy het gebright ek het jou rooi gatligte tot by jou flat gevolg lekker wyn gedrink toe verdof jou rooilig jy flikker links slaapkamer toe dis net daar waar ek my briekligte aansit ek ken hierdie …
2170…Ons het n lekker tyd gehad
Wild en enige tyd toe fluister se pamper ek kon nie keer nie nou is dit elf maande later die klein bliksempie skree elke nag rooioog en uitgeput werk ek ek kan nie genoeg pampers koop n honderd purities is nie genoeg toe ek weer bykom vra hy vir die motor se sleutels Liked it? …