2181…Sy het gewen
Ek het nie geweet sy is n kampioen nie die eerste 100 sekondes het sy gelag die tweede 100 sekondes het haar asem gejaag die derde 100 sekondes sê sy ek moet afslek sy kry nie ritme nie maar ek weet nie hoe kan sy die 1000 meter voltooi nie Liked it? Share it please …
2163…Ek het n prys gewen…
Sê sy terwyl sy heupswaaiend op die verhoog pronk die ou langs my kry n prys om saam met haar op die verhoog te jive die ander ou skryf sy naam onder haar naeltjie ek word geroep vir n prys vyf spuite first parfuum ek is in die kak hoe gaan ek dit verduidelik toe …
2162…Die eerste keer
Jy was mej kelkie die aand het om jou gedraai soveel as jy wou kelkies kon jy drink jy was fyn dopgehou die perdeby sluip nader met n pers kelkie in die hand jy drein dit net een teug die perdeby steek genadeloos nou lê jy en wag vir die wurms om uit te broei …
2147…Die mesblok in die kombuis
ek het vanaand ‘n bietjie laat gekuier die huis was stil en leeg die mesblok met die vlyfskerp messe klink in die kombuislig die een mes was nie daar nie toe sien ek die braaikuiken met die mes daarin nogal bedagsaam van my vrou ek kerf die hennetjie vinnig op elke aand het daar ‘n …
2155…Die getik van die mantelklok
die 300 jaar oue horlosie tik onverpoost voort dit het 83 jaar getik toe is oupagrootjie se lewe om 63 jaar vir my oupa 43 jaar vir my pa ek is nou 20 die ou klok maak ‘n snaakse geluid ek gryp die instruksie boek die kruisboek vertel jou hoe om jou lewe te diens …